<>Ons kombineer
CRM, Projekte, Rekeninge, Dokumente, Tydroosters en meer met ‘n kragtige
automatiese enjin wat help om jou klein besigheid na die volgende vlak te
neem. Die enigste sagteware oplossing
vir ‘n klein bestuurs besigheid…..
Laat ons eerlik
wees, om ‘n besigheid te bestuur is harde werk.
Jy het sake om te sluit, opvolg van debiteure, personeel wat bestuur
moet word, kliënte wat heeltyd moet glimlag en jou reputasie en handelsmerk wat
beskerm moet word.
Indien jy soos
meeste klein besighede is, sal jy sekerklik
jou besigheid bestuur vanaf ’n
e-pos program soos Outlook en ‘n klomp Excel
versprydings bladsye.Dit was
puik in die verlede, maar soos jy meer kliënte en personeel bygekry het, sal
jou ou sisteem dit nie kan hanteer nie.
Dit is hier waar
WORK[etc] inkom. WORK[etc] is ‘n totale klein
besigheid bestuurs sagteware oplossing.
WORK[etc] help organiseer vele van jou daaglikse aktiwiteite soos
opsporing van tyd op rekeninge, bestuur van kliënte dienste, bemarking en
fakturering – om dit maklik bekombaar te maak deur die enkele web toegang.
Een
sissteem vir alles – Hou op om tyd te mors om jou besigheid te
probeer bestuur met verskeie sagteware en webgereedskap.Begin onmiddellik om meer effektief te wees
wanneer jy oorskakel na WORK[etc]
gekombineerde Web CRM, Projekte, en Rekening basis.
Bestuur
die onmoontlike – met die gekombineerde CRM, projekte and
rekeninge laat WORK[etc] jou toe om informasie te deel soos nooit tevore
nie.Volg ‘n leidraad op verkope vanaf
jou webwerf op, omskryf dit na ‘n kliënt toe, skep ‘n nuwe projek vir die
kliënt, nooi personeel uit om deel te neem aan die projek, faktureer die kliënt
en hardloop dan die werklike tydverslae… alles vanaf WORK[etc].
WERK
van enige plek – WORK[etc] laat jou toe om van enige plek af te
werk. Op die pad of by die huis nadat jy
die kinders in die bed gesit het, jou besigheid is nou oral waar ookal jy moet
wees.
Maklik
om te leer. Eenvoudig om te gebruik – Om
te verander na ’n nuwe sisteem kan frustrerend en tydrowend wees. Ons het gefokus op die maak van WORK[etc] vir
‘n klein besigheid met intuïtiewe navigasie, instruksie video’s en ‘n “begin om
dit te gebruik” benadering tot opleiding.
Waarde
vir geld – Aankope van elke beskikbare individuele
sagteware gereedskap by WORK[etc] sal die
gemiddelde besigheid duisende rande kos.
WORK[etc] kombineer elke ding wat jy nodig het in ‘n enkele, maandelikse
waarde subskripsie.
Teken nou in vir ‘n 14 dae proeftydperk –
geen kredietkaart word benodig!
Neem kennis: Kliënte diens, in Afrikaans is binnekort
hier. Op die huidige oomblik is slegs
die WORK[etc] gebruiker koppelvlak en aan-bladsye hulp beskikbaar in Afrikaans.
2018 wasn't just a success for us here at WORKetc central—it was also a year of big wins for our customers. We're shining the spotlight on YOU, our customers, with this round-up of your 2018 success stories.
Selling is simple, but that doesn't mean it's easy. Here are four key steps on how to use WORKetc CRM to make your sales team a more efficient, more productive lead-closing machine.
Google Drive is useful as it is, but you can still push it to do more with WORKetc CRM's Google Drive integration plus these 7 clever add-ons.
From contact management to getting the info you need with one click, real users are back with tried and tested tips for squeezing even more efficiency and productivity out of WORKetc CRM.
Stop burning through your small business' project budgets more than you need to with these 3 essential pointers from WORKetc CRM.
step
1step
2step
3