WORKetc in Afrikaans

Web CRM + Projekte + Rekeninge


WORKetc is ‘n enkele sagteware oplossing om jou algehele besigheid te bestuur


Ons kombineer CRM, Projekte, Rekeninge, Dokumente, Tydroosters en meer met ‘n kragtige automatiese enjin wat help om jou klein besigheid na die volgende vlak te neem.  Die enigste sagteware oplossing vir ‘n klein bestuurs besigheid…..


Laat ons eerlik wees, om ‘n besigheid te bestuur is harde werk.  Jy het sake om te sluit, opvolg van debiteure, personeel wat bestuur moet word, kliënte wat heeltyd moet glimlag en jou reputasie en handelsmerk wat beskerm moet word.


Indien jy soos meeste klein besighede is, sal jy sekerklik  jou besigheid  bestuur vanaf ’n e-pos program soos Outlook en ‘n klomp Excel  versprydings bladsye.  Dit was puik in die verlede, maar soos jy meer kliënte en personeel bygekry het, sal jou ou sisteem dit nie kan hanteer nie.


Dit is hier waar WORKetc inkom.  WORKetc is ‘n totale klein besigheid bestuurs sagteware oplossing.  WORKetc help organiseer vele van jou daaglikse aktiwiteite soos opsporing van tyd op rekeninge, bestuur van kliënte dienste, bemarking en fakturering – om dit maklik bekombaar te maak deur die enkele web toegang.

 

CRM + Projekte + Rekeninge en Meer



Alles wat jy benodig om jou besigheid te bestuur:


·         Web Gebaseerde CRM – beter bestuur van jou verhoudings met kliënte

  • Projek Bestuurs Sagteware bly op hoogte van projekte en ontvang onmiddellik opgradering.
  • Rekening Sagteware – skep’n  volledige fakture vanaf tydroosters, projekte en produkte.
  • Gedeelde Kalenders bespreek vergaderings en stel ’n e-posse en RSS herrinneringe op.
  • Hulp Lessenaar Sagteware – maak seker dat elke kliënt se navraag beantwoord word
  • Dokument Bestuurverdeel dokumente veilig

 

Voordele


·         Een sissteem vir alles -  Hou op om tyd te mors om jou besigheid te probeer bestuur met verskeie sagteware en webgereedskap.  Begin onmiddellik om meer effektief te wees wanneer jy oorskakel na WORKetc  gekombineerde Web CRM, Projekte, en Rekening basis.

·         Bestuur die onmoontlike -  met die gekombineerde CRM, projekte and rekeninge laat WORKetc jou toe om informasie te deel soos nooit tevore nie.  Volg ‘n leidraad op verkope vanaf jou webwerf op, omskryf dit na ‘n kliënt toe, skep ‘n nuwe projek vir die kliënt, nooi personeel uit om deel te neem aan die projek, faktureer die kliënt en hardloop dan die werklike tydverslae… alles vanaf WORKetc.

·         WERK van enige plek -  WORKetc laat jou toe om van enige plek af te werk.  Op die pad of by die huis nadat jy die kinders in die bed gesit het, jou besigheid is nou oral waar ookal jy moet wees.

·         Maklik om te leer.  Eenvoudig om te gebruik -   Om te verander na ’n nuwe sisteem kan frustrerend en tydrowend wees.  Ons het gefokus op die maak van WORKetc vir ‘n klein besigheid met intuïtiewe navigasie, instruksie video’s en ‘n “begin om dit te gebruik” benadering tot opleiding.

·         Waarde vir geld -  Aankope van elke beskikbare individuele sagteware gereedskap by WORKetc  sal die gemiddelde besigheid duisende rande kos.  WORKetc kombineer elke ding wat jy nodig het in ‘n enkele, maandelikse waarde subskripsie.

 

Teken nou in vir ‘n 14 dae proeftydperk – geen kredietkaart word benodig!

Neem kennis:  Kliënte diens, in Afrikaans is binnekort hier.  Op die huidige oomblik is slegs die WORKetc gebruiker koppelvlak en aan-bladsye hulp beskikbaar in Afrikaans.

 


What is the full list of features?
CRM Software
Project Management software
Web based Billing
Help Desk Software
Google Business Apps
Document Management


Sign up now

No Credit Card Required - 14 Day Free Trial
Click for your FREE TRIAL